Prosesseringsberaad is nodig gewees, meen landbou-ekonoom

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean het tydens hierdie week se landbou-prosesseringsberaad met die landbou-ekonoom, dr Kobus Laubscher, gesels. Hulle praat in hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud oor hoekom so ‘n tipe beraad nodig is. Laubscher lug ook sy mening oor die feit dat die Vrystaat se bydrae tot die ekonomie van die land as geheel nie werklik ingereken word nie:
12 Apr 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min