Cyril gesels Soen en Vergeet met Willem Botha en wel ander dinge ook

Loading player...
Cyril gesels met Willem Botha gesels oor sy nuwe album en enkelsnit met die dieselfde titel, soen en vergeet. Ook so bietjie uitgebrei oor internationale biblioteek dag en uitgevind watse boeke hy lees, gepraat oor sy nuwe show op tv en wel net gechat. [Eerste deel van die gesprek is die lyn bietjie hakkerig, maar dit raak beter, byt net vas.]
21 Apr 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min