VS Kunstefees 2017 - Altaar / Gesels met Christia Visser, Crystal-Donna Roberts

Loading player...
Sewe Spelers. Een altaar waarop hulle stories geoffer word. Die eerste drie strandlopers sien die houtgedrogte wat die heilige baai invaar skepe wat vooruitgang, siekte en geskiedenis saambring. Die isiXhosa sien ’n skip wat sink en vind ’n dogtertjie met potblou oe¨ en lang swart hare. As tiener raak sy verlief op die hoofman se seun en word die eerste Xhosa-koningin met nasate met blou oe¨. Die jong Engelsman wat sy tuiste in die smerige Londen verlaat om nuwe lewe te vind in die beloofde land. Die avonturier Coenraad Buys wat trou sweer aan die volk, die vrou, die koningin, aan wat ook al sy sin vir avontuur pas. Moontlik gemaak deur Innibosfees en Vrystaat Kunstefees, ondersteun deur NATi.
27 Jun 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min