Vrystaat Kunstefees - Asem

Loading player...
Een stormagtige aand gedurende die laaste dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas, lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter met uitsonderlike kragte. Haar aantreklike maar bloedlose dogter, Annie, veg ook om haar lewe, maar het meer nodig as haar ma se konkoksies. Die generaal se getroue adjudant staan nou voor ’n verskriklike keuse en ’n nuwe onnoembare gevaar. In ’n wêreld waar mans lewens en landskappe vernietig, moet vroue meer subtiele en misterieuse metodes ontwikkel om te oorleef. ’n Huldigingsproduksie aan een van Suid-Afrika se invloedrykste toneelskrywers. - Cyril gesels met Antoinette Kellermann, Edwin van der Walt en Marthinus Basson.
18 Jul 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min