17:30 Sport - 31 Augustus 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs het 22 spelers in hul span wat môreaand hul Guinness Pro14-buiging sal maak wanneer hulle Ulster in Belfast pak.
Intussen sal die Springbok Sewes-yster, Chris Dry, Saterdag die Toyota Vrystaat Cheetahs aanvoer in hul Curriebeker-kragmeting teen die Haaie in Durban.
Russell Domingo het die aanstelling van Ottis Gibson as sy opvolger as die nasionale afrigter verwelkom.