Before Dawn, TJ Maré, Bikers Ride against Farm Murders, 29 Augustus 2017

Loading player...
Dirk Kok het gesels met TJ Maré, een van die organiseerders van ’n ses dae lange motorfietstoer teen plaasaanvalle wat Vrydag, op Lentedag, in die Vrystaat begin. Vrystaat Landbou het boere en die publiek gevra om die motorfietsryers van van Bikers Ride against Farm Murders te ondersteun. Sedert die begin van die jaar was daar reeds 49 plaasaanvalle in die provinsie. Twee boere en twee plaaswerkers is vermoor en sowat 50 ander boere, opkomende boere en plaaswerkers het onder aanvallers deurgeloop.
1 Sep 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min