17:30 Sport - 5 September 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se kaptein, Niell Jordaan, is onder die voorste verdedigers in die Guinness Pro14 ná die afgelope naweek se eerste ronde.
Cape Verde het ‘n dubbele oorwinning oor Bafana Bafana in hul visier wanneer die twee spanne vanaand sake in die 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerders sal uitspook.
Suid-Afrika se Kevin Anderson pak môre in die vroeë oggendure Sam Querrey in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope by Flushing Meadows.