17:30 Sport - 12 September 2017
Loading player...
Die Springbokke is met nog ‘n reuse slag getref voor die naweek se Rugbykampioenskap kragmeting teen die All Blacks in Albany. Die woelige flank, Jaco Kriel, is oppad huistoe nadat hy ‘n skouerbesering opgedoen het.
Die VKB Knights se mokerman, David Miller, sien daarna uit om vir die eerste keer in sy loopbaan krieket in Pakistan te speel. Weens die 2009 aanval op die bus waarin in die Sri Lanka nasionale span gereis in geen internasionale krieket in Pakistan gespeel nine.
Vyf wedstryd word vanaand in die Premier Sokkerliga gespeel. Bloemfontein Celtic se visier is op hul eerste sege van die 2017/18 veldtog, wanneer hulle vir Polokwane City pak die by die Peter Mokaba-stadion.