Eerste navorsing onder gebruikers van renosterhoring

Loading player...
Melville Saayman, akademikus en direkteur van die Universiteit van Noordwes se TREES-eenheid vir toerismenavorsing in die ekonomiese omgewing en samelewing, sê in die hele debat word ’n belangrike punt gemis. Hy sê daar is te min markfeite op die tafel om enigsins ’n besluit oor die handel in renosterhoring te neem.
13 Sep 2017 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min