Pieter Moller gesels landbousake met Wolmaranstad-boer Cor van Vuuren

Loading player...
Cor van Vuuren van Wolmaranstad, in Noordwes, gesels oor landboutoestande in sy distrik en boere se bydraes in die gemeenskap.
Pieter Moller gesels met Cor.
15 Sep 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min