Kobus Laubscher gesels oor boerderybestuur

Loading player...
In sy weeklikse praatjie gee landbou-ekonoom Kobus Laubscher vandag vir boere wenke oor goeie bestuur.
21 Sep 2017 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min