Vrou van Frankfort maak hart oop oor plaasaanval

Loading player...
Dalene Muller van Frankfort gesels met OFM-nuus se Christal-Lize Muller oor die aanval waarin haar man, Johnny, in die gesig geskiet is.
27 Sep 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min