Heuwels Fantasties en John Deere tref die Noord-Kaap

Loading player...
GWK het 'n bedrywige week gehad met die Heuwels Fantasties se Bietjie Hoop-toer in die Noord-Kaap en 'n John Deere-demonstrasiedag vir 'n hondertal boere.
29 Sep 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min