Groot kommer oor fluitrotte in die Kalahari

Loading player...
Pieter Moller gesels oor die fluitrotplaag in die Kalahari en die vrese oor die skade wat dié knaagdiere aan weiveld kan aanrig.
2 Oct 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min