Deurbraak vir billike en regverdige vergoeding vir grond

Loading player...
Die hoof van Agri SA se sentrum vir uitnemendheid oor grond, Annelize Crosby, gesels oor Vrydag se belangrike appèlhofuitspraak oor grondpryse vir hervorming.
3 Oct 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min