'Daar is goeie grondhervormingsplanne'

Loading player...
Agbiz- uitvoerende hoof, John Purchase, sê die regering moet eerder erns maak van die Nasionale Ontwikkelingsplan en sinvolle grondhervormingsmodelle wat reeds op die tafel is.
3 Oct 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min