17:30 Sport - 9 Oktober 2017

Loading player...
Die Toyota Vrystaat Cheetahs sal vandeesweek gebruik maak van hul Guinness Pro14-spelers wanneer hulle vir die Goue Leeus die stryd aansê in die Curriebeker-reeks. ‘n Bonuspunt sege sal die verdedigende kampioene van ‘n tuishalfeindtryd verseker, mids die paasaangeers, die Haaie vir WP in Durban verslaan.

Die Proteas se kaptein, Faf du Plessis, het vir die VKB Knights se naatbouler, Duanne Olivier, geprys vir sy vertoning tydens die tweede toets teen Bangladesj in Bloemfontein. Die Proteas get gister die Tiere met 254 lopies afgeransel om die reeks van twee Toetse 2-0 te wen.

Cape Town City FC se visier is op hul eerste MTN8-titel wanneer die span Saterdag vir SuperSport United in die eindstryd pak. Die Moses Mabidha-stadion in Durban is vanjaar die gasheer vir die eindstryd.
9 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Pieter Bergh - Return of Gurswin Wehr and Dylan Maart

The Suzuki Griquas coach, Pieter Bergh, is thrilled to have his star wingers back for Saturday’s SA Cup third-round clash against the Border Bulldogs in Kimberley. The Currie Cup-winning wings, Gurswin Wehr and Dylan Maart, have both been named in the starting XV. Meanwhile, the powerful inside centre Mnombo Zwelendaba…
18 Mar 2AM 2 min

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min