'Vat hande en sê vir die politici wie werk nou eintlik vir wie'

Loading player...
Die politieke ontleder en skrywer, Nompumelelo Runji, het op die onlangse Senwes-Toekomsfokusdag op Nampopark aan boere gesê plattelandse gemeenskappe moet hande vat en dit is tyd dat gemeenskappe saam vir politici en dorpsleiers laat verstaan hulle werk vir die gemeenskap, en nie andersom nie.
11 Oct 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min