Ou trekkers gaan Saterdag in Bloemfontein brul

Loading player...
Christo Pieterse, voorsitter van die Sentraal-Vrystaat Veteraantrekker-en-enjinklub, gesels oor hulle sesde jaarlikse Bloem-familietrekkerfees wat Saterdag by die Ferreira-museum net buite die Rosestad gehou word. Christo gesels ook oor sy liefde vir ou trekkers en enjins.
18 Oct 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min