Noord-Kaapse Marochel-stoetery hou weer veiling

Loading player...
Pieter Möller gesels met die Noord-Kaapse bonsmara- en poenskopboer, Charl Uys, oor sy produksieveiling wat op 26 Oktober gehou word.
20 Oct 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min