Boere seëvier in hof teen skaliegasregulasies

Loading player...
Agri SA-hoof van natuurlike hulpbronne, Janse Rabie, gesels met Dirk Kok oor die 2015-skaliegasregulasies wat deur die Oos-Kaapse hooggeregshof ter syde gestel is.
20 Oct 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min