Jongboer van die Jaar vertel sy storie

Loading player...
Agri SA en Toyota se nasionale Jongboer van die Jaar, Jaco Strauss van Vaalharts, gesels met Dirk Kok op Before Dawn.
23 Oct 2017 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min