Vrouekeur - Die een met Simone Nortmann op die Voorblad

Loading player...
Jy gaan hom uitken met Simoné Nortmann op die voorblad, hierdie outjie is reeds op die rakke. Verder het Vrouekeur ook met od 7de laan aktise Diaan Lawrensen gesels oor haar trek Kaap toe en ook oor wat vir haar belangrik is in die lewe.

Eldaleen gesels ook verder oor die artikel, waar een vrou praat oor haar lewe nadat haar seun sy eie lewe beindeig het en hoekom sy nie die woord selfmoord wil gebruik nie.

Eldaleen deel hoekom sy dink mense vir 60 jaar getroud kan wees, maar kan nie motiveer hoekom sy so sê nie. [Ek wag nog vir die rede vir haar uitlating.]

Vind ook uit wat jy hierdie week gaan eet, met lekker vinnige maaltye in die nuwe uitgawe, raak boekslim, met Willie Burger wat kyk na Eben Venter se jongste roman en vind uit wat is die verskil tussen Art Nouveau en Art Deco.

En laastens vind uit waarheen reis jy saam met Vrouekeur een van die dae.

Cyril vertel ook meer oor sy ervaring in Taiwan.
31 Oct 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min