'Onteiening sonder vergoeding hou vir hele ekonomie gevaar in'

Loading player...
Agbiz- uitvoerende hoof, John Purchase, sê onteiening sonder vergoeding hou nie net vir landbouers nie, maar vir die hele ekonomie gevaar in.
6 Nov 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min