Freddie Wasserfall herkies tot Stamboek-president

Loading player...
Herverkose president van SA Stamboek, Freddie Wasserfall, gesels oor die stand van sake by Stamboek en die hofstryd met die LNR.
13 Nov 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min