Agri SA sê hy betoog nie Maandag nie

Loading player...
Agri SA se Kobus Breytenbach gesels oor hulle veiligheidsgesprekke met die owerheid en hulle besluit om nie Maandag saam met AfriForum na die uniegebou op te ruk nie.
15 Nov 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min