KLANKtoets - Jo Black se eerste Duet en Song vir sy Vrou

Loading player...
Jo gesels met Cyril en deel iets baie spesiaal oor die nuutste enkelsnit wat hy nou vrystel en gesels ook oor hoe dit was om sy eerste duet saam met Leah op te neem.
16 Nov 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

YellO Fleet Roadshow: BB Motor Group Kimberley

As deel van die OFM YellO Fleet Roadshow, is Pulane Nel-Sekepe by BB Motor Group in Royldene, Kimberley en sy gesels met Colleen Westenborg, die Nuwe Voertuie Verkoopsbestuurder oor alles wat BB Motor Group vir hul kliente bied. Ervaar betroubaarheid waarop jy kan staatmaak met Mitsubishi by BB Motor Group…
4 Mar 2 min

Span saam met MANNA Studiegroep Gholfdag

Die landbougemeenskap het nog altyd een kragtige waarheid verstaan: groei gebeur nooit alleen nie. Hierdie jaar nooi die MANNA Studiegroep besighede, vennote en gemeenskapsleiers uit om deel te wees van 'n inisiatief wat doel, vennootskap en betekenisvolle impak kombineer. Pulane Nel-Sekepe gesels met Willie Stols oor alles wat verwag kan…
24 Feb 5 min

Enslins gee insig op voorlopige belasting

Enslins lewer hoëgehalte, kliëntgesentreerde rekeningkundige en konsultasiedienste aan. Pulane Nel-Sekepe is in gesprek met Marinus Hoek om die noodsaaklikhede van voorlopige belasting en wat dit vir u winsgrens beteken, te verduidelik. Marinus deel kundige insigte oor die navigasie van afsny datums en die vermyding van algemene ramingsslaggate, om te verseker…
28 Jan 3 min

Immunadue: Meer as 'n immuunversterker

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Dit is meer as net 'n immuunversterker. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om meer te vertel van…
28 Jan 4 min