Verbeter jou ooikudde se reproduksie saam met die NWKV

Loading player...
Produksie-adviseur, Jan Louis Venter, gesels oor die NWKV se nuwe opleidingsprogram waarin boere op die plaas kan leer hoe om die reproduksie van hulle ooikuddes te verbeter.
21 Nov 2017 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min