DA in Noordwes eis optrede oor reuse-skenking van staatswild

Loading player...
Die DA in Noordwes sê stappe moet gedoen word ná omgewingsdepartement se wildskenking van meer as R100 miljoen aan sakemanne en voormalige dorpsleiers.
22 Nov 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min