Voedselsekerheid in Afrika in die gedrang

Loading player...
Kobus Laubscher, landbou-ekonoom, gesels in sy Donderdagpraatjie op Before Dawn oor voedselsekerheid wat in Afrika in die gedrang is.
23 Nov 2017 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min