'Ons glo altyd vanjaar is die beste jaar'

Loading player...
Ons gesels met Graan SA-voorsitter en mielieboer van Hennenman, Jaco Minnaar, oor planttyd en die vooruitsigte vir graanboere.
1 Dec 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min