Kommer heers oor al die mense wat honger ly

Loading player...
Landbou-ekonoom Kobus Laubscher gesels in sy weeklikse praatjie oor die kommer wat toeneem oor al hoe meer mense wat honger ly.
1 Dec 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min