Genoeg water vir Beaufort-Wes gekry!

Loading player...
Ons gesels met die Vrystaatse geoloog, grondwaterkundige en dinosouruskenner, Gideon Groenewald, oor die water wat hulle saam met Gift of the Givers vir die inwoners van die droogtegeteisterde Beaufort-Wes gekry het.
1 Dec 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min