Noord-Kaapse veeboere kry swaar in droogtekrisis

--:--
Agri Noord-Kaap-president, Henk van Wyk, gesels oor die droogtekrisis in dié provinsie.
4 Dec 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Opleiding in landelike veiligheid aangebied

Landelike gebiede word veral geteiken wanneer dit by misdaad kom. Produsente moet paraat wees en voordurend by bly met die nuutste teenvoeters vir gevaar. Johan Gunster gesels met Pieter Kemp, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, wat onlangs opleiding by Waaikraal, Bloemfontein aangebied het, asook Landi Wilson, een van…
24 Apr 11PM 7 min

Wees seker jy eet wel Karoolam

Hoewel die gesogte Geografiese Indikator (GI)-status aan Karoolam toegeken is, is produsente bekommerd oor produkte wat onder die Karoolam-handelsnaam verkoop word, maar nie aan die Karoolam GI vereistes voldoen nie.
24 Apr 11PM 7 min

Dr. Johnny van der Merwe - vleispryse

Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense en vergelyk die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.
23 Apr 11PM 3 min