Eerste konferensie oor herlewingslandbou word op Reitz gehou

Loading player...
Landbouweekblad bied in Maart Suid-Afrika se eerste konferensie oor herlewingslandbou saam met die Riemland-studiegroep en vennote aan. Chris Burgess, hoofredakteur, gesels oor dié konferensie.
4 Dec 2017 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min