Vrystaatse boere is aan die plant

Loading player...
Ons gesels met die Viljoenskroonse leierboer, Cobus van Coller, oor planttyd en boere se kommer oor die graanpryse.
7 Dec 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min