OB-verslag oor Vrede-melkery steeds nie bekend gemaak nie

Loading player...
Vrystaatse DA-wetgewerlid Roy Jankielsohn sê die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, moet verduidelik waarom die ondersoekverslag oor die Vrede-melkery nie bekend gemaak word nie.
7 Dec 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min