Hier's 'n bielie van 'n boek oor SA se wildboere!

Loading player...
Pieter Möller gesels oor die hardeband-koffietafelboek, Master Game Ranchers of South Africa: Passion and Power, wat onlangs die lig gesien het.
19 Dec 2017 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min