Studie begin oor ouderdom van swartwitpense

Loading player...
Die Noord-Kaapse veearts-wildboer, Anddri Garrett, begin met uitsonderlike navorsing om vas te stel hoe akkuraat die ouderdom van swartwitpense aan die hand van hul horinglengte bepaal kan word.
8 Jan 2018 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min