Wie is SA se beste jong afslaers?

Loading player...
Die stryd het afgeskop om SA se beste jong afslaers vir 2018 te kies. Pieter Möller gesels oor dié kompetisie wat vanjaar die vyfde keer aangebied word.
8 Jan 2018 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min