17:30 Sport - 10 Janaurie 2018

Loading player...
Die Toyota Cheetahs senter, William Small-Smith, sal vir die volgende drie maande op die krukkelys wees nadat hy ‘n ligament in sy knieg geskeur het. Small-Smith het besering opgedoen toe hy en die kaptein Francois Venter gebots het tydens die Cheetahs se 27-21 nederlaag teen Benetton Rugby in Treviso.

Brandon Grace word as die gunsteling beskou om die 107de weergawe van die BMW SA Ope te wen wat vandeesweek by die Glendower-gholfklub plaasvind. Intussen sê Bloemfontein se Dean Burmester, wat verlede jaar 4de geëindig het, dat hy vanjaar nie dieselfde foute sal maak nie.

Spoed is die Proteas se benadering vir die res van die somer. Dit is volgens die nasionale afrigter, Ottis Gibson. Suid-Afrika loop een-nul voor in die reeks van drie toetse teen Indië ná ‘n onwaarskynlike oorwinning van 72 lopies tydens die eerste toets op Nuweland in Kaapstad.
10 Jan 2018 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min