'Landbouers sal beter en slimmer moet werk'

Loading player...
Landbou-ekonoom Kobus Laubscher gesels in sy eerste Donderdagpraatjie vir 2018 oor die uitdagings wat voorlê in die landboujaar.
11 Jan 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min