Tisha Steyn gesels oor haar wildboere-boek

Loading player...
Ons gesels met die skrywer Tisha Steyn oor haar en Piet van Zyl se boek oor die wildbedryf van toeka tot nou.
15 Jan 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min