Landbousektor en ANC gaan vergader oor onteiening

Loading player...
Ons gesels met Agbiz se John Purchase oor die eerste vergadering wat landbourolspelers en die banksektor met die ANC-leiers gaan hou oor die party se onteieningsplanne.
16 Jan 2018 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min