VL ontwikkel veiligheid-app vir boere

Loading player...
Vrystaat Landbou ontwikkel saam met 'n tegnologiemaatskappy 'n veiligheid-app met 'n paniekknoppie vir boere en die publiek. Ons gesels met VL- uitvoerende hoof, Gerhard Kriel.
17 Jan 2018 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min