'Gebruik eerder staatsgrond'

Loading player...
Die leier van die VF+, Pieter Groenewald, sê onteiening sonder vergoeding vir grondhervorming is onnodig. Volgens hom kan die ANC-regering staatsgrond gebruik en eerder mislukte grondhervormingsprojekte regruk.
17 Jan 2018 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min