Ken die verbruiker se voorkeure en giere

Loading player...
Landbou-ekonoom Frikkie Maré, van die Universiteit van die Vrystaat, gesels met Pieter Möller oor die belangrikheid van kommunikasie tussen handelaar en boer oor gebruikerspatrone en -voorkeure.
18 Jan 2018 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min