17:30 Sport - 23 Januarie 2018

Loading player...
Die Toyota Cheetahs het hulle vesier op groter en better dinge vir die toekoms. Na net meer as die helfte van die die Guinness Pro14 rondomtallie wedstryde wat voltooi is, is die Cheetahs sterk aanspraakmakers op een van die ses plekke in die uitkloprondtes. ‘n Plek in die uitkloprondtes verseker ‘n span van ‘n plek in die Europesebeker.

Die paralimpiese atleet van Bloemfontein, Louzanne Coetzee, is by die USSA-landloopspan ingesluit wat in April aan die Wêreld-universiteit se Landloop-kampioenskap in Switserland sal meeding. Die blinde wêreldrekordhouer, wat in die T11-katogorie meeding, is saam met Marné Mentz die enigste twee Kovsie-atlete in die span.

Die Proteas voel goed uitgerus voor die derde en laaste kriekettoets teen Indië wat môre in Johannesburg begin. Suid-Afrika het reeds die reeks beklink met ‘n 72-lopie sege op Nuweland en ‘n 135-lopie sege by SuperSport Park.
23 Jan 2018 7AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Philip Snyman - Winning the New York 7s

The Springbok Sevens team beat Fiji to secure the gold medal in New York and clinch the overall Sevens World Series title after winning their third tournament in a row. In a pulsating final at Sports Illustrated Stadium in the Big Apple, the Blitzboks edged Fiji 10–7. The Pacific Islanders…
16 Mar 2AM 2 min

David Brits - New York 7's and making it three in a row

The Blitzboks are targeting a third successive title on the Sevens World Series when they take to the field in New York this weekend. South Africa head into the tournament brimming with confidence after back-to-back triumphs at the Perth Sevens in Australia and the Vancouver Sevens in Canada. Former Toyota…
13 Mar 1AM 3 min