Min sonneblom geplant

Loading player...
Boere in die Noordwes en Vrystaat kon as gevolg van die weer en droë toestande min sonneblom plant. Ons gesels met Agbiz se Wandile Sihlobo.
24 Jan 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min