Skryf nou in vir SA Suiwelkampioenskappe

Loading player...
Produsente en vervaardigers het tot 1 Februarie om in te skryf vir die gesogte SA Suiwelkampioenskappe. Ons gesels met Agri-Expo se Breyton Milfore oor die kampioenskappe.
24 Jan 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min